Jeff Fahey

Jeff Fahey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 29 November 1952 (1952-11-29)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jeffrey David "Jeff" Fahey (gebore 29 November 1952) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wyatt Earp (1994) en Alita: Battle Angel (2018), en in die televisiereeks Lost (2004).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search